MP
Marisa P

1 reviews | Active since Mar 2021

27 Mar 2021, 14:27

Goeie diens

Goeie diens ontvang van Chaun - dankie vir die ekstra myl wat julle bereid is om te doen!

0
Replies (2)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Mar 2021, 14:30
Official
Hi Marisa, baie dankie vir MOOI resensie en gradering. Ons almal by Mit Mak Motors waardeer dit opreg. Mag jy n wonderlike dag he. Groete, 
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Mar 2021, 14:30
Official
Goeie dag  Marisa, Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die dag