EW
Elliott W

1 reviews | Active since Jan 2021

14 Jan 2021, 10:40

Goeie Diens

Ek is baie tevrede met die workshop manager ,Sheri, se diens. Van die staan****r af het sy uit haar pad uit gegaan om my te help en my op hoogte van sake te hou! Sy het beslis die ekstra 2 myl vir my geloop en dis hierdie tiepe diens wat kliente sal lat terug kom vir besigheid. Baie dankie vir jou vriendelike en professionele diens Sheri, hou so aan!!!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply14 Jan 2021, 10:46
Official
Hi Elliot,  baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering.  Sheri en ons hele span by Mit Mak Motors waardeer dit opreg, Mag u n wonderlike dag he.  Groete