SS
Sharé Somerville
1 reviews | Active since Sept 2022
26 Sept 2022, 20:02
Goeie diens
Die beste diens wat ek al ooit hervaar het. Vandat ons daar ingestap het tot die aand 7uur wat my voertuig by my huis afgelaai is het Hendry Bouwer ons bygestaan. Baie dankie. Dis min dat mens sulke goeie diens nog kry.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)