JF
Johan F
1 reviews | Active since Feb 2022
08 Feb 2022, 08:34
Goeie Diens
Kobus Craffort het uit sy pad gegaan om goeie diens te lewer. Baie dankie! Ek het vrymoedigheid om Mit Mak Motors aan te beveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
08 Feb 2022, 08:35Hi Johan, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Groete
Mit Mak Motors's reply08 Feb 2022, 08:35
Official
Hi Johan, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Groete
