DJvV
Daymin Jansen van Vuuren
1 reviews | Active since Feb 2021
16 Feb 2021, 09:02
Goeie diens
Baie dankie vir julle puik diens sal beslis weer ń voertuig by julle koop of julle aanbeveel. Baie vriendelike diens. Gerhard het alles baie goed hanteer en het nooit gehuiwer om enige vrae te antwoord nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
16 Feb 2021, 09:05Hi Daymin, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Gerhard en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply16 Feb 2021, 09:05
Official
Hi Daymin, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Gerhard en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
