CM
Carol M

1 reviews | Active since Mar 2022

04 Mar 2022, 16:16

Goeie diens

Ons het deur Julian Mills 'n motor gekoop. Baie goeie diens ontvang en ons probleme met die motor is tydig aandag aan gegee en uitgesorteer deur Julian. Ons geniet Ons motor en sal beslis vir Julian en Mit Mak motors aanbeveel!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply04 Mar 2022, 16:23
Official
Hi Carol,  baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete