AO
Anke O

1 reviews | Active since Dec 2021

03 Dec 2021, 09:33

Goeie diens

Herme van Mit Mak Motors. Baie dankie vir jou goeie en vriendelike diens! Ek wil net vir Chris ook baie dankie se vir al jou moiete en geduld!

Ek beveel enige iemand aan om n kar by Mit Mak Motors te koop :).

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply03 Dec 2021, 09:58
Official
Hi Ankebaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete