WH
Willie H
1 reviews | Active since Oct 2022
19 Oct 2022, 11:04
Gelukkige Omie en Oupaqi
Baie dankie Mit Mak Motors vir jul puik diens en vriendelikste personeel. Dankie Renier. Jy is altyd vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd Mit Mak Motors aanbeveel. Julle verdien ñ Vyf Ster.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)