JG
Johan G

1 reviews | Active since Oct 2021

23 Oct 2021, 20:18

Francois Grobler @Mit Mak

Francois Grobler @Mit Mak motors. Baie dankie vir jou vriendelike en proffesionele hulp en diens. Beslis 'n aanwins vir jou maarskappy. Baie dankie.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply23 Oct 2021, 20:45
Official
Hi Johan,  Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die aand.