CV
Charlene V

1 reviews | Active since Jul 2021

04 Oct 2023, 06:13

Francois

Definitief die Beste Diens wat ek al ooit by n plek gekry het. Dit was n kwessie van n dag toe het ek my kar. Francois het regtig elke tree saam my gestap en verduidelik waar ek nie verstaan nie. Ek kan virseker sê hy sal ekstra myle vir jou as sy klient loop. DANKIE FRANCOIS!!!!!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply04 Oct 2023, 06:17
Official
Goeie dag Charlene, baie DANKIE vir die mooi resensie en gradering. Ons waardeer die kompliment en ondersteuning. Vriendelike groete.