PL
Pieter L

1 reviews | Active since Sept 2014

26 Aug 2020, 23:00

Fenomenale diens!! dankie Jacques...

Dankie Jacques vir die top diens, afgesien van die kattebak se flapie wat nog toutjies kort en die oorspronklike wiel sapaaner wat nie daar was nie was die diens puik!!

Eki stel voor julle gaan saam die klient deur die voertuig wanneer julle die voertuig oorhandig, veral die jack en spanners wat noodsaklik is.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Aug 2020, 09:15
Official
Good Day Pieter. Thank you for your SUPER review and your 4-Star rating. Jacques and all of us appreciate your support and WELCOME to the Mit-Mak Motors Family. 
Kind Regards