MK
Marleen K

1 reviews | Active since Mar 2023

17 Mar 2023, 10:14

Excellent service

Baie dankie Charles en Mit Mak motors Pretoria Noord vir julle fantastiese diens. Julle het my op hoogte gehou met elke stap. Dankie vir julle hulp en awesome diens! Mag julle vorentoe geseen wees. Die kar is pragtig en ons is mal daaroor! Weereens, dankie vir alles. Veral vir jou Charles!

0
Replies (0)