JT
Jacques T

1 reviews | Active since Oct 2016

06 May 2024, 20:32

Excellent service

Baie dankie aan Wayne Fitchat van MIT MAK Motors! Werklik waar uitstekende diens.

Hy loop meer as die ekstra myl vir sy kliënte. Ons is 2de keer klante en die diens was selfs beter as 3 jaar gelede.

Baie goeie maatskappy wat werklik kliente goed laat voel.

Weereens dankie Wayne!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply06 May 2024, 20:45
Official
Goeie dag, Jacques, baie DANKIE vir die mooi resensie en gradering. Ons waardeer die kompliment en ondersteuning. Vriendelike groete.