KK
Karien K
1 reviews | Active since Feb 2024
18 Feb 2024, 17:53
Ek wil net weereens vir Michelle Rossouw by Mitmak motors in Pretoria Noord baie dankie sê vir haar goeie vriendelike diens en geduld tydens my soek na a goeie bekostigbare motor, sy het die tyd daar gewees om seker te maak ek kry wat ek soek en uit haar
Ek wil net weereens vir Michelle Rossouw by Mitmak motors in Pretoria Noord baie dankie sê vir haar goeie vriendelike diens en geduld tydens my soek na a goeie bekostigbare motor, sy het die tyd daar gewees om seker te maak ek kry wat ek soek en uit haar pad gegaan om my te akkomodeer in my besige skedule. Ek het my vorige motor ook by hulle gekoop en nog net goeie diens van hulle gekry. Ek kan haar enige tyd verwys as jy goeie diens en bekostigbare motor soek.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
18 Feb 2024, 17:56Good evening Karien. Thank you so much for this GREAT review. May you have many save miles in your new vehicle. Have a great and blessed evening.
Mit Mak Motors's reply18 Feb 2024, 17:56
Official
Good evening Karien. Thank you so much for this GREAT review. May you have many save miles in your new vehicle. Have a great and blessed evening.
