MG
Marie G

1 reviews | Active since Feb 2023

11 Dec 2023, 07:41

Ek wil net baie dankie sê aan die verkoopman Charles vir die Goeie en vining terug voer vanaf hom

Ek wil net baie dankie sê aan die verkoopman Charles vir die Goeie en vining terug voer vanaf hom. Hy is uiters preofessioneel en neem sy werk regitig nie ligtelik op nie. Hy voorwaar die beste verkoopsman wat ek tee gekom het. Voorspoed en geluk vir die toekoms .

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply11 Dec 2023, 07:46
Official
Good day Marie, THANK YOU for the great review and rating.  We appreciate the compliment.  Kind Regards.