CB
Chene B
1 reviews | Active since Aug 2023
19 Aug 2023, 11:57
Ek wil al my danke aan Chenelle gee vir die goeie diens wat sy gelewer het
Ek wil al my danke aan Chenelle gee vir die goeie diens wat sy gelewer het. My motor is beter as tevore. Sy het my baie mooi gehelp. Baie dankie vir die samewerking!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
19 Aug 2023, 12:03Goeie dag Chene, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
Mit Mak Motors's reply19 Aug 2023, 12:03
Official
Goeie dag Chene, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
