SP
Smaxy P

1 reviews | Active since Aug 2022

29 Oct 2025, 09:12

Ek is gehelp dear n verkoopsman met die naam Jj, al kon my krediettelling my nie n voertuig bekom nie Jj was deurgaans baie ondersteunend en ek het hom aanbeveel Dat ek oor n paar maande terug sou wees om n motor by hom te kry, want hy was nie net behulp

Ek is gehelp dear n verkoopsman met die naam Jj, al kon my krediettelling my nie n voertuig bekom nie Jj was deurgaans baie ondersteunend en ek het hom aanbeveel Dat ek oor n paar maande terug sou wees om n motor by hom te kry, want hy was nie net behulpsaam nie, maar ook simpatiek. Welgedaan dat jy my met soveel respek behandel het.

0
Replies (2)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply29 Oct 2025, 09:21
Official
 Thank you for the great review of our business it means the world to us.

Kind Regards 
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply29 Oct 2025, 16:28
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us.

Kind Regards