EE
Elandi E

1 reviews | Active since May 2026

05 May 2026, 18:06

Ek het baie goeie diens gekry van Rayno af

Ek het baie goeie diens gekry van Rayno af. Hy het my gehelp al was dit op n vakansiedag. Hy was altyd vriendelik en baie gewillig om te help. Ek sal hom vir enige een aanbeveel.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply05 May 2026, 18:32
Official
Thank you for your 5 star review this means the world to us.