TB
Tilla B

1 reviews | Active since Dec 2018

13 Aug 2022, 14:50

Edgar die beste verkoopsman by Mitmak 1

Ek wil baie dankie se vir Edgar by MITMAK 1 vir sy puik diens. Ek het n Hyundai Grand I 10 by hom gekoop. Hy is die beste verkoopsman met die mooiste persoonlikheid. Hy verdien n bonus. Dit het 2 dae geneem vandat ek die Hyundai Grand I10 geneem het vir n toets tot die motor by my afgelewer is. Hy is n wonderlike persoon. Het my ook gehelp met n glimlag as ek n probleen gehad het. Tot die nasorg wat hy my gebied het, was gedoen met n glimlag. Ek het die volgende dag n pothole getref, hy het my gehelp met al die nodige reelings en dit nog vir my laat doen ook. Hy was die heeltyd behulpsaam met n glimlag. Ek is werklik baie tevrede met Edgar.

0
Replies (3)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply13 Aug 2022, 14:52
Official
Hi Tilla,  baie dankie vir die MOOI resensie en 4 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete!
TB
Tilla B's update13 Aug 2022, 14:55
Reviewer Update
Ek het n fout gemaak! Dit MOET n 5 ster gradering wees
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply13 Aug 2022, 17:10
Official
Baie dankie vir die 5 ster gradering