MM
Marlou M

1 reviews | Active since Nov 2024

09 Nov 2024, 12:18

Divan van Mit Mak Motors was baie behulpsaam en altyd vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons te help

Divan van Mit Mak Motors was baie behulpsaam en altyd vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons te help. Sal enige tyd aan beveel om 'n voertuig by hulle te koop

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply09 Nov 2024, 12:19
Official
baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete