AB
Andre B

1 reviews | Active since Mar 2025

17 Mar 2025, 06:40

Diens is besonders

Ek het nie woorde nie. Charles my maat, jy is die beste. Dankie vir al jou hulp, moeite, raad, en geduld met al my vrae. Die is die eerste keer wat ek n voertuig koop, en jy sal veraltyd my kar verkoopspersoon wees. Dankie Charles en dankie Mit Mak.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply17 Mar 2025, 17:39
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us.

Kind Regards