KH
Kerneels H
1 reviews | Active since Nov 2022
29 Nov 2024, 08:08
Die diens van MitMak is soos altyd uitstekend
Die diens van MitMak is soos altyd uitstekend. Pierre en Mason het ons bygestaan deur die hele proses en geen vraag of versoek was te veel gevra nie. Ek het eintlik nie woorde nie, die ervaring word net al beter elke keer wat ek met hulle besigheid doen. Dis wonderlik om met n motorhandelaar besigheid te doen wat sy kliënt se belang op die hart dra. Ek wonder partymaal of hulle nie kan toor nie want die transaksies wat hulle aanmekaar kan sit grens aan die onmoontlike te vermag. Baie dankie Bobby, Pierre, Mason, Charles en Jack wat my voertuig veilig vir my kom aflewer het
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
29 Nov 2024, 08:11Good Day Kerneels. Thank you for the great review of our business it means the world to us.
Kind Regards
Kind Regards
Mit Mak Motors's reply29 Nov 2024, 08:11
Official
Good Day Kerneels. Thank you for the great review of our business it means the world to us.
Kind Regards
Kind Regards
