AR
Anzél Reynecke

1 reviews | Active since Jul 2019

16 Jul 2019, 14:06

Deon Moolman

Deon Moolman het vir ons great diens gegee na ek vir 6 maande gesoek het vir 'n nuwe kar. Ek het in 'n 2013 model belang gestel, toe stel hy 'n 2014 een voor vir dieselfde prys maar met minder km's. Van waar ek Saterdag middag na die kar gaan kyk het tot waar ek my kar gehad het, die Maandag Middag, was die beste diens gewees!

0
Replies (0)