DETK
Don En Tessa Knox

1 reviews | Active since Dec 2022

14 Dec 2022, 17:00

Dankie Elandre

Elandre baie dankie vir jou vriendelike en vinnige diens. Jy het die xtra myl gestap vir my ma. Ons waardeer dit opreg baie. Mag jou toekoms skitter. Groete die Knox familie

0
Replies (0)