MM
Michael M

1 reviews | Active since Jun 2026

11 Jun 2026, 15:51

Dankie Divan en Sindie Ek het n Fiat Panda gekoop deur hulle by Mit Mak Motors en dit was baie goeie diens wat ek gekry het

Dankie Divan en Sindie Ek het n Fiat Panda gekoop deur hulle by Mit Mak Motors en dit was baie goeie diens wat ek gekry het.Hulle het my mooi stap vir stap deur alles gevat want ek weet niks van Finance nie ..🙏🏻😁

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply11 Jun 2026, 17:13
Official
Thank your for your great review this means the world to us