EO
Erika O
1 reviews | Active since Dec 2016
22 Sept 2022, 17:34
Dankie aan Quintin en al die M. M. M family
Baie dankie aan Quintin,en al die finance mense, en almal van M. M. M wat ons gehelp het met ons aankoop van ons Mahindra... Julle diens is tops... Dankie ook aan Wynand wat ons motor vir ons gebring het AL die pad van Pretoria af... M. M. M. Die Otto gesin van die FS is dankbaar vir AL julle hulp...💐💐💐💐
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)