1 reviews | Active since Nov 2020
Bitter baie dankie vir outstanding diens Eugene & Lajouka. Ek waardeer dit. Mit Mak Motors het goed van hul taak gekwyt. Sal enigeen aanraai om daar 'n motor aan te koop. En dan ook baie dankie aan Melindie vir die transport. #YouGuysRock #Welldone #OutstandingServiceIndeed
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.