LV
Lourens V

1 reviews | Active since Apr 2022

19 Apr 2022, 17:53

Bravo !!

Baie dankie aan Mit Mak Motors 5 vir julle uitstekende diens. Julle behulpsaamheid en Professionaliteit is wereld klas

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply19 Apr 2022, 20:06
Official
Goeie dag Lourens,  Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Vriendelike groete