BK
Bianca K

1 reviews | Active since Mar 2022

23 Mar 2022, 13:20

Bianca Kruger

Ek wil net sê dankie aan Lourens Snyders vir die baie vriendelike en uitstekende diens. Dankie dat jy altyd Mit Mak Motors aan mense sal voorstel, veral aan my. Jou behulpsaamheid word ten volle waardeer.

0
Replies (0)