MK
Mariska K

1 reviews | Active since Jul 2019

19 Jul 2019, 16:07

Beste ooit!!

Die wonderlikste ervaring ooit!! Dankie Gerrit vir jou flinke diens, respek en absolute mooi maniere! Dit is baie skaars in vandag se tyd en word opreg waardeer! Mit Mak Motors lewer uitmuntende diens en ek verwys kliënte met die grootste vertroue!! Dankie duisend julle!!! Wel gedaan!!

0
Replies (0)