UJ
Ursheline J
1 reviews | Active since Feb 2025
05 Feb 2025, 06:25
Beste in die Motor Bedryf
Die beste diens wat ek of my man al ooit ontvang het in die motor bedryf. Dankie aan Charles Blacklock en Mit Mak Motors wat my gehelp het met die beste transaksie moontlik. Alles van begin tot einde af gehandel in een dag. Ek is so gelukkig met my nuwe kar. Ek sal al my familie en vriende van my ondervinding vertel en almal aan julle refer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
05 Feb 2025, 06:26Thank you for the great review of our business it means the world to us. May you have many save miles in your new vehicle.
Kind Regards
Kind Regards
Mit Mak Motors's reply05 Feb 2025, 06:26
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us. May you have many save miles in your new vehicle.
Kind Regards
Kind Regards
