FC
Fanie C
1 reviews | Active since Dec 2011
25 Aug 2022, 08:02
Beste diens en ervaaring!
Het my kar verkoop aan MitMak, was gehelp deur Marco, hy was excellent! Beste diens nog vanaf n handelaar! Beter prys gekry as wat We buy Cars en Weelee aangebied het! Moet nie eers tyd mors met ander 2de handse dealers nie, gaan reguit MitMak toe!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)