MH
Monique H

1 reviews | Active since Feb 2025

06 Feb 2025, 06:25

Beste Diens - Charles Blacklock

My eerste karretjie! Baie dankie aan die beste verkoops persoon Charles Blacklock. Uitstekende diens en hulp. Ek sal jou en Mit Mak Motors refer aan al my vriende en familie wat in die mark is vir n voertuig.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply06 Feb 2025, 07:02
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us.

Kind Regards.