MN
Maritza N

1 reviews | Active since Nov 2021

20 Nov 2021, 15:35

Best service best team

Wil net dankie se aan die wonderlike span van Mit Mak Motors Pretoria Noord julle is span duisend shout out na Shaun Cook , Charles, Karen, Dylan en die delivery span.. letterlik 72 ure van aansoek tot aflewerling van my nuwe voertuig.. Ek het nog nooit so 'n span mense gedeel waar net niks te veel moeite is nie of te veel gevra is nie... julle is wen span! Baie dankie aan elkeen van julle !!!!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply20 Nov 2021, 18:01
Official
Good Day, thank you for the Great review and Great rating, this means the WORLD to our entire Mit-Mak Motors team. Have a wonderful day. Regards,