CL
Clayton L
1 reviews | Active since Nov 2021
17 Nov 2021, 11:36
Best exsperience in motoring
Baie goeie diens van Renier Roos by Kolonade Tak. Het my meer op my bakkie gegee as wat ek verwag het..transaksie was gedoen onder n uur..Defnitief n aanbeveling by Mit Mak Motors Kolonade sentrum..Vra vir Renier Roos ***
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
17 Nov 2021, 11:46Hi Clayton, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Renier en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou dag. Groete
Mit Mak Motors's reply17 Nov 2021, 11:46
Official
Hi Clayton, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Renier en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou dag. Groete
