AK
Anja Krüger

1 reviews | Active since Mar 2025

29 Mar 2025, 13:02

Besonderse Diens!

Goeie middag!

Ek wil net regtig BAIE dankie vir julle span sê!! Ek was op die punt om op te gee met kar soek, negatief en net oor dit. Maar na die 1ste oproep aan julle, het ek gerus in my hart gekry. Om mens se 1ste kar te koop is nogal scary, maar by julle voel dit soos ñ droom! Van Armand, Naas, Eduan en almal anders wat so behulpsaam was, sal ek nooit weer ñ ander plek gebruik of voorstel nie! Dit was vinnig en maklik😁 Ek sien uit om my karretjie te kry, en weereens BAIE dankie!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply31 Mar 2025, 13:22
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us.

Kind Regards