SC
Sonja C

1 reviews | Active since Feb 2022

14 Dec 2022, 21:30

Baie Goeie Diens!

Baie dankie Hendry Bouwer jy is ‘n verkoopsman duisend! Jy het die ekstra myl geloop vir my! My do mooi bygestaan en gehelp waar jy kan! Ek is regtig baie tevrede met jul diens en sal jul vir enige persoon aanbeveel!

En Gys Meyer baie dankie vir jou flinke diens om my Bakkie te kom deurgaan en die inligting reg deur te gee vir Hendry met julle kan ons ‘n pad stap.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply15 Dec 2022, 06:23
Official
Goeie dag Sonja, baie dankie vir die mooi resensie en gradering, die hele Mit-Mak span waardeer dit opreg.  Vriendelike groete.