IJ
Ivan J
1 reviews | Active since Jan 2022
27 Jan 2022, 08:18
Baie dankie vir alles
Hi wil net vir Jaco en Annemarie baie baie dankie se vir die uitstekende diens wat ek van hulle af gekry het. Eerstens met die kommunikasie op whatsapp omrede ek doof is nie kan bel nie is die diens awesome gehanteer. Alles het goed afgeloop Alles wat met die kar gebeur en is deeglik gedoen asook die moeite wat gedoen is en vordering is ek op hoogte gehou van sake. Jaco jy gaan verseker nog van my dowe vriende kry wat karre by jou sal kom koop !
Groete
Ivan
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
27 Jan 2022, 08:42Hi Ivan, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply27 Jan 2022, 08:42
Official
Hi Ivan, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
