JG
Jurie G

1 reviews | Active since Aug 2022

07 Nov 2023, 13:12

Baie dankie SADDAM v...

Baie dankie SADDAM vir jou goeie diens en hulp dit word opreg waardeer, dankie vir die terugvoer boodskappe en oproepe terwyl die koop nog in afwagting was, jou diens was puik en ek sal jou en Mit-Mak beslis vir almal aanbeveel.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply07 Nov 2023, 13:14
Official
 Good day, THANK YOU for the great review and rating.  We appreciate the compliment and support.  Kind Regards.