YS
Yolandie S
1 reviews | Active since Nov 2021
23 Nov 2021, 18:43
Baie dankie Mit mak motors
Baie dankie vir uitstekende diens. My karretjie is heeltemal gediens, baie mooi gewas en op my voorstoep afgelewer. Baie dankie Shawn, ek vertel op 'n daaglikse basis vir ander mense van julle top gehalte diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
23 Nov 2021, 18:47Hi Yolandie, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou dag. Groete
Mit Mak Motors's reply23 Nov 2021, 18:47
Official
Hi Yolandie, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou dag. Groete
