MS
Mauritz S

1 reviews | Active since Jul 2023

15 Jul 2023, 10:26

Awesome diens Wian

Dankie Wian Blignaut vir jou great spoedige diens, profesioneel en goed gesind goeie kombinasie vir uitstekende diens. Dankie dat jy die koop van my motor baie gemaklik gemaak het. #mitmakmotors family!!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply15 Jul 2023, 10:26
Official
 Good day Mauritz , THANK YOU for the great review and rating.  We appreciate the compliment.  Kind Regards.