LS
Lynnette S
1 reviews | Active since Jan 2010
07 Jul 2021, 20:56
Awesome diens Shaun Cook
Shaun Cook! Jou yster. Dankie baie vir my nuwe baba. Dankie vir jou bereidwilligheid en behulpsame diens. Wat n fantastiese belewenis was kar koop nou nie!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
07 Jul 2021, 21:03Goeie dag Lynnette, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Groete
Mit Mak Motors's reply07 Jul 2021, 21:03
Official
Goeie dag Lynnette, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Groete
