nB
nellie B

1 reviews | Active since May 2023

24 Jan 2025, 13:25

@mikmakmotorssalemantheo

Vandag is ek van oor tot kop geseënde met die aankoop van ons nuwe family kar .

Dankie Here vir die nuwe wonderlik geskenk wat ons gekry het .

Ons was by verskillend dealers gewees en meest van die dealers het gald nie uit hulle pad uit gegaan nie . Ons het twee karre in getrade vir een kar .

Ons hart is seer Mag die Kuga en Renault vir die volgende mense n lekker pad wees voorentoe.

@MIKMAKMOTERS @THEOMIKMAKMOTERS

Dankie aan Theo die saleman wat regtig uit die pad uit gegaan het en ons so mooi gehelp sonder einge twyfel .

Jy is n salesman 💯 en sal jou einge tyd aan raai as iemand weer n nuwe kar wil koop .

🎉🎂 Mag ons as n familie die best pad voorentoe he met die haval en net veilig geseënde wees .

#MikMakMotors

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply24 Jan 2025, 13:26
Official
 
 thank you for the Great review and Great rating, this means the WORLD to us, we wish you just joyful and happy memories in your new car, Regards