JL
Jaco L
1 reviews | Active since Sept 2021
22 Sept 2021, 19:46
#AskforQuintin
Quintin Piek jou diens is uit die boeke. MitMak Motors het die beste verkoopsman beet, Quintin het uit sy pad gegaan om om as klient tevrede te hou. Dankie dat jy heeltyd ****ak gemaak het. Ons het slegs uitstekende diens ontvang. Dankie yster!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
22 Sept 2021, 19:50Goeie naand Jaco, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die aand.
Mit Mak Motors's reply22 Sept 2021, 19:50
Official
Goeie naand Jaco, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die aand.
