PP
Pieter P
1 reviews | Active since Mar 2020
03 Mar 2020, 17:56
Ashley, jou doring!!!
Skitterende diens gekry met aankoop van my Ford Ranger 2,2 Double Cab by Ashley Arlow van Mit Mak Motors Pretoria Noord. Ek kry nog steeds puik na- verkoop diens van hom en sy Bestuurder.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)