RM
Rene M
1 reviews | Active since Apr 2018
04 Apr 2022, 18:42
Andries en CJ is champs
Andries Smith en CJ Arloo was uitstekend met die koop van ons kar,niks is moeite en hulle gaan uit hulle pad om jou te help.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
04 Apr 2022, 18:44Goeie naand Rene, DANKIE vir die resensie en gradering. Ons waardeer die kompliment en ondersteuning. Vriendelike groete.
Mit Mak Motors's reply04 Apr 2022, 18:44
Official
Goeie naand Rene, DANKIE vir die resensie en gradering. Ons waardeer die kompliment en ondersteuning. Vriendelike groete.
