AH
Alida H
1 reviews | Active since Jun 2021
13 Jun 2021, 11:59
Alida en wimpie hugo
Hiermee wil ek net my dank uitspreek aan mit Mak Motors Pretoria Noord tak vir uitstekende dies gelewer .En spesiale dank aan shaun vir sy goeie terugvoering en dankie dat hy uit sy pad uitgegaan het om die voertuig vir my te bring na Hammanskraal en ook met aflewering na my huis .spesiale dank aan aan shaun vir sy eerlikheid en professionele hulp in alle vrae wat ons aan hom gestel het en ons gerusgestel het om enige diens of probleme in die toekoms. ons ewe dank aan shaun en mit Mak Motors
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
13 Jun 2021, 12:04Goeie dag Alida, baie dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag verder. Groete
Mit Mak Motors's reply13 Jun 2021, 12:04
Official
Goeie dag Alida, baie dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag verder. Groete
