LB
Le B
1 reviews | Active since Nov 2022
17 Nov 2022, 10:56
Absoluut Puik
5ster diens. Baie gelukig met di spoedige diens, en terugvoering van Kelly en Bodette. Kelly was fluks en vinnig gewees met alles van die eerste stap tot die laaste een . My kar was binne 2 dae af gelewer by my in n puik kondisie , Dankie aan Julian en die ander drwyer wat al die pad van pretoria na postmasburg toe gery het . Dit was fantasiese dien van elkeen by Mit Mak Motors , Met n geruste hart kan ek se eks 100% gelukkig met alles . Sal julle aanbeveel en versekker weer ****ak in die toekoms.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
17 Nov 2022, 10:57 THANK YOU so much for the EXCELLENT review of our business , this means the world to us. We wish you just wonderful memories in your new car, hope you have a wonderful day, Regards
Mit Mak Motors's reply17 Nov 2022, 10:57
Official
THANK YOU so much for the EXCELLENT review of our business , this means the world to us. We wish you just wonderful memories in your new car, hope you have a wonderful day, Regards
