GV
George V

1 reviews | Active since Mar 2022

20 Nov 2024, 19:55

Aansoek om Voertuig Aankope en Finaiering

Baie dankie Heinrich, vir jou hulp en uitstekende raad wat ek by Mik Mak Motors se veryoonlikaal ontvang het.

Heinrich het my deurentyd verduidelik wat die voordele was tov die voertuig asook nasorg diens wat Mik Mak Motors vir my sou aanbied.

Heinrich is voorwaar 'n aanwins vir Mik Mak Motors.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply20 Nov 2024, 20:18
Official
Good evening George. Thank you so much for the great review of our business it means the world to us. 

Have a blessed evening.

Kind Regards