BS
Breytenbach S

1 reviews | Active since Jul 2021

05 Jul 2021, 14:57

Aankope van RAV 4

Goeie, flink diens. Administrasie is binne 3 ure afgehandel. Die motor is al die pad van Pretoria na Lichtenburg gebring. Ons was baie verras en bly om die motor al die Vrydag te kry in plaas van die volgende week. Dankie MitMak vir goeie diens.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply05 Jul 2021, 15:01
Official
Goeie Dag, baie dankie vir die gradering en die resensie. Ons hele span by Mit Mak Motors waardeer dit opreg. Geniet jou droom kar. Groete,